Search form

Rigters 20:42

42Hulle het op die woestynpad probeer wegvlug van die Israeliete, maar die Israeliete het aangehou om hulle dood te maak. Ander manne het uit die stede gekom en hulle het ook die Benjamin-mense aangeval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index