Search form

Rigters 21:19

19Maar toe sê die leiers: “Daar is elke jaar ’n fees van die Here in die stad Silo.”

Silo is noord van die stad Bet-El, oos van die pad tussen Bet-El en die stad Sigem, en suid van die stad Lebona.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index