Search form

Rigters 21:5

5Die Israeliete het gevra: “Watter Israeliete het nie na die vergadering by die tempel in Mispa gekom nie?”

Hulle het in daardie tyd belowe hulle sal almal doodmaak wat nie na die tempel in Mispa kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index