Search form

Rigters 3:1-2

1-2Die Here wou vir die Israeliete wat nog nie oorlog kon maak nie, leer hoe om oorlog te maak. Hy wou die Israeliete toets. Daarom het Hy hierdie volke laat bly waar hulle was: 3die mense in die vyf Filistynse stede, en al die Kanaäniete en Sidoniërs, en die Hewiete wat op die Libanon-berg gewoon het, van Baäl-Hermonberg tot by Lebo-Hamat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index