Search form

Rigters 3:19

19Hyself het omgedraai by die beelde naby Gilgal. Hy het teruggegaan na die koning toe en vir hom gesê: “Koning, ek moet vir jou iets sê, maar dit is ’n geheim.”

Die koning het toe gesê almal wat by hom was, moet uitgaan. Hulle het dit gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index