Search form

Rigters 4:11

11Geber was ’n Keniet en hy was van die nageslag van Gobab, die skoonpa van Moses. Geber het weggetrek van die Keniete en hy het sy tent gaan opslaan by die groot boom in Saänannim naby Kedes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index