Search form

Rigters 4:21

21Sisera was moeg en hy het aan die slaap geraak. Geber se vrou Jael het toe ’n tentpen en ’n hamer gevat en saggies na Sisera toe gegaan. Sy het die pen deur sy kop geslaan tot in die grond. Hy het gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index