Search form

Rigters 4:6

6Debora het vir Barak in Kedes-Naftali laat roep. Hy was die seun van Abinoam. Sy het vir hom gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: ‘Jy moet 10 000 manne van die Naftali-mense en die Sebulon-mense saam met jou neem en op Tabor-berg gaan wag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index