Search form

Rigters 5:26

26Sy het ’n tentpen gevat

met die een hand en met

die ander hand ’n hamer,

en sy het vir Sisera doodgemaak.

Sy het die pen deur sy kop

geslaan tot in die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index