Search form

Rigters 6:11

11Die Engel van die Here het gekom en het gaan sit onder die groot boom by die stad Ofra. Die plek het behoort aan Joas, ’n man uit die familie Abiëser. Joas se seun Gideon was besig om koring uit te slaan binne-in ’n parskuip. Hy het dit daar gedoen sodat die Midianiete dit nie kon sien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index