Search form

Rigters 6:35

35Hy het boodskappers gestuur na die hele Manasse-stam en hy het hulle ook geroep om saam met hom te kom en hom te help. Hy het ook boodskappers gestuur na die Aser-stam en die Sebulon-stam en die Naftali-stam, en hulle het ook na Gideon toe gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index