Search form

Rigters 6:5

5Die Midianiete en die ander vyande het hulle eie skape en bokke en beeste en tente saamgebring. Hulle was so baie soos sprinkane. ’n Mens kon hulle en hulle kamele nie tel nie. Hulle het gekom en hulle het die land verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index