Search form

Rigters 8:21

21Sebag en Salmunna het gesê: “Gideon, jy self moet ons doodmaak, want jy is ’n man en jy is sterk.”

Gideon het toe vir Sebag en Salmunna doodgemaak, en hy het die goue kettings om hulle kamele se nekke vir homself gevat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index