Search form

Rigters 8:25

25Die Israeliete het gesê: “Goed, ons sal gee wat jy vra.”

Hulle het toe ’n bo-kleed oopgegooi en elkeen het daarop ’n oor-ring gegooi van die goed wat hulle van die vyand gevat het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index