Search form

Rigters 8:28

28Die Israeliete het gewen teen die Midianiete, en die Midianiete was nou nie meer so sterk dat hulle die Israeliete kon aanval nie. Daar was nog 40 jaar lank vrede in die land, totdat Gideon gesterf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index