Search form

Rigters 8:3

3God het julle gehelp om te wen teen Kraai en Wolf, die generaals van Midian. Julle het baie meer gedoen as wat ek kon doen.”

Toe Gideon dit vir die mense van die Efraim-stam sê, was hulle nie meer kwaad nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index