Search form

Rigters 9:2

2“Praat asseblief met die belangrike manne van Sigem en sê vir hulle: ‘Wat is vir julle beter: dat Gideon se 70 seuns almal oor julle regeer of dat net een man oor julle regeer?’ En onthou ek is een van julle.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index