Search form

Rigters 9:25

25Die manne van Sigem het in die berge gaan lê en wag vir mense wat op die pad verbykom, en dan het hulle die mense se goed gevat. Mense het dit vir Abimelek vertel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index