Search form

Rigters 9:36

36Gaäl het hulle gesien en hy het vir Sebul gesê: “Kyk, daar kom mense bo van die berg af.”

Maar Sebul het vir hom gesê: “Nee, jy sien die skaduwees in die berge en jy dink dit is mense.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index