Search form

Rigters 9:40

40Maar Abimelek se manne was te veel, en Gaäl het gevlug. Abimelek en sy manne het baie van Gaäl se manne doodgemaak voordat hulle kon inkom by die poort van die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index