Search form

Rigters 9:45

45Abimelek het daardie hele dag oorlog gemaak teen die mense in die stad. Hy het die stad oorwin, die mense doodgemaak en die mure afgebreek. Toe het hy sout oor die stad gesaai.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index