Search form

Rigters 9:48

48Hy en al sy manne het toe teen Salmon-berg opgeklim. Hy het ’n byl gevat en ’n tak van ’n boom afgekap en die tak op sy skouer gesit. Toe sê hy vir sy manne: “Julle moet dieselfde doen, doen dit gou.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index