Search form

Rigters 9:7

7Iemand het dit vir Jotam vertel. Hy het toe bo-op die Gerisim-berg gaan staan en hy het hard geskree en gesê:

“Manne van Sigem,

julle moet hoor wat ek sê,

dan sal God hoor wat julle sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index