8Eendag wou die bome
vir hulle ’n koning gaan salf.
Hulle het vir die olyfboom gesê:
‘Jy moet ons koning wees.’
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.