Search form

Klaagliedere 1:1

Jerusalem is soos ’n weduwee wat aanhou huil

1Hoekom het dit gebeur?

Kyk hoe leeg is die stad,

die stad waar baie mense

gewoon het.

Die stad het geword soos

’n weduwee.

Die mense van die wêreld

het almal gedink

dit is ’n groot en belangrike stad.

Maar die mense van die stad

moet nou vir ander volke werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index