Search form

Klaagliedere 1:13

13Hy het vuur van bo gestuur in my liggaam in,

en dit het in my gebrand.

Hy het ’n vangnet neergesit

om my voete te vang.

Hy het my op my rug laat val,

en my alleen gelos

en my siek laat word,

elke dag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index