Search form

Klaagliedere 1:15

15Die Here het al my sterk manne verneder,

almal wat kon veg.

Die vyande het dit geniet

om my manne te oorwin.

Die Here het op die volk Juda getrap

soos ’n mens druiwe trap in ’n parskuip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index