Search form

Klaagliedere 1:17

17Sion steek haar hande uit

en vra iemand moet help,

maar niemand help haar nie.

Die Here het van al die kante

vyande na Jakob toe gestuur.

Jerusalem was soos ’n vuil stuk lap

tussen hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index