Search form

Klaagliedere 1:3

3Die mense van Juda het gevangenes geword

wat swaarkry en hard moet werk.

Hulle woon tussen die volke

en hulle kry nie ’n plek waar hulle kan rus nie.

Al die vyande wat vir hulle gejaag het,

het vir hulle gevang, hulle kon nie vlug nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index