Search form

Klaagliedere 1:7

7Jerusalem is soos ’n weduwee

wat dink hoe sleg

dit met haar gaan.

Sy dink daaraan dat sy nie meer

’n woonplek het nie,

en sy onthou al die mooi goed

wat sy gehad het.

En dan dink sy hoe die vyande

haar mense oorwin het,

en dat daar niemand was

wat gehelp het nie.

Ander vyande het gestaan en kyk,

hulle het gelag toe die stad verwoes is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index