Search form

Klaagliedere 4:11

11Die Here was kwaad,

Hy het nie opgehou om hulle te straf nie.

Hy het ’n vuur aangesteek in Jerusalem,

en die hele stad het verbrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index