2Die Here het gesê: “Jy moet vir die Israeliete sê:
“Wanneer een van julle vir die Here ’n offer wil gee, en die offer is ’n dier, dan moet hy ’n bees of ’n skaap of ’n bok gee.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.