Search form

Levitikus 10:14

14Julle mag die bors-stuk van die beweeg-offer kry en ook die boud wat ’n present is, julle moet dit eet op ’n rein plek, jy en jou seuns en jou dogters. Dit is die deel wat julle kry van die ete-offers van die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index