Search form

Levitikus 10:15

15Hulle moet die boud wat ’n present is en die bors van die beweeg-offer bring saam met die vet vir die vuur-offer en hulle moet dit beweeg voor die Here om ’n beweeg-offer te wees. Dit is die deel wat jy en jou seuns altyd moet kry, soos die Here gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index