Search form

Levitikus 10:3

3Moses het vir Aäron gesê: “Dit is wat die woorde van die Here beteken het toe hy gesê het:

“Die mense wat vir My

offers bring,

moet weet dat Ek

’n heilige God is,

die hele volk moet sien

dat Ek die Koning is.”

Aäron het stilgebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index