Search form

Levitikus 10:4

4Misael en Elsafan was die seuns van Aäron se broer Ussiël. Moses het hulle geroep en hy het vir hulle gesê: “Kom hier, dra julle neefs weg voor die tempel-tent, neem hulle uit na buite die kamp.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index