Search form

Levitikus 11:28

28Iemand wat die dooie liggaam van so ’n dier optel, moet sy klere was, en hy sal onrein wees tot die aand. Hierdie diere is onrein vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index