Search form

Levitikus 11:31

31Hulle is die onrein klein diertjies. Iemand wat aan een van hierdie diertjies se dooie liggaam raak, sal onrein wees tot die aand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index