Search form

Levitikus 11:35

35As die diertjies se dooie liggame op enige iets val, dan sal dit alles onrein wees. As dit op ’n oond of op ’n kookplek val, dan moet julle die oond of kookplek stukkend slaan. Dit is onrein en dit sal vir julle onrein bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index