Search form

Levitikus 11:44

44Ja, Ek is julle God die Here. Julle moet julleself aan My wy en julle moet gewyd wees, want Ek is heilig. Nie een van die baie klein diertjies op die grond mag vir julle onrein laat word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index