Search form

Levitikus 12:6

6“Wanneer die tyd verby is en sy is weer rein, dan moet sy ’n jaaroud lam bring om ’n brand-offer te wees en ’n makduif of ’n tortelduif om ’n sonde-offer te wees. Sy moet dit na die priester toe bring by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index