Search form

Levitikus 12:7

7Die priester moet dan die lam en die duif offer vir die Here. So moet hy versoening doen vir die vrou. Daarna is sy rein nadat sy opgehou het om te bloei. Dit is wat moet gebeur met ’n vrou wat ’n baba kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index