Search form

Levitikus 12:8

8As sy nie ’n skaap kan bring nie, dan moet sy twee tortelduiwe of twee makduiwe bring. Die een duif is ’n brand-offer en die ander duif is ’n sonde-offer. So moet die priester versoening doen vir haar en sê dat sy weer rein is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index