Search form

Levitikus 13:6

6Die priester moet ná sewe dae weer na die persoon kyk, en as die seerplek dof is en dit het nie groter geword nie, dan moet die priester sê dit is ’n ander velsiekte, die persoon is rein. Die persoon moet sy klere was, dan sal hy rein wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index