Search form

Levitikus 14:20

20en hy moet die brand-offer en die koring-offer op die altaar offer. Die priester moet so versoening doen vir die persoon, en die persoon sal dan rein wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index