Search form

Levitikus 14:21

21“As die persoon arm is en hy het nie geld om vir die lammers te betaal nie, dan moet hy een ram-lam bring om ’n skuld-offer te wees. Dit is ’n beweeg-offer, sodat die priester vir hom versoening kan doen. Hy moet ook een tiende van ’n efa van die beste meel bring wat hy met olyf-olie gemeng en geknie het. Dit is ’n koring-offer. Die persoon moet ook ’n log olyf-olie

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index