Search form

Levitikus 14:51

51Dan moet hy die sederhout en die hisop-takkie en die rooi garing en die voël wat nog lewe, neem en hy moet dit alles in die bloed en water druk. Hy moet van die bloed en die water sewe maal spat teen die huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index