Search form

Levitikus 14:52

52Die priester moet die bloed van die voël, en die water, en die voël wat nog lewe, en die sederhout en die hisop-takkie en die rooi garing gebruik om die huis te reinig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index