Search form

Levitikus 15:11

11As daardie persoon nie sy hande afgespoel het nie en hy raak aan ’n ander persoon, dan moet die ander persoon sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index