Search form

Levitikus 15:30

30Die priester moet die duiwe offer, een duif om ’n sonde-offer te wees en een duif om ’n brand-offer te wees. So moet hy versoening doen vir die vrou nadat sy onrein was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index